Een ding waaroor ek regtig spyt is, is dat ek nie hard genoeg gewerk het toe ek besig was met die ‘normale’ teologie-program nie (BTh & MDiv). ‘n Hele aantal mense sal seker met my hieroor verskil. Nogtans sal hulle moet herken dat die enigste module wat ons oor die geografie van Israel gehad het, [...]
Archive for the 'TUKS' Category
Nog goed wat hulle ons nie geleer het nie
April 24, 2009ai, die fundies tog…
April 9, 2009My naïewe “glo soos ‘n kind”-geloof is sekerlik ten sterkste gebreek die dag toe die ma van ‘n goeie vriendin vir my gesê het ek moet my roeping gaan heroorweeg – ek het dit beleef, of dalk het sy dit gesê, dat sy dink ek is nie meer ‘n Christen nie – dalk was sy [...]
op ‘n “kerk-manier”…
November 17, 2008So, ons is nou proponente! Sterkte (ek het besluit sterkte is meer in orde as geluk in hierdie geval) ook aan Nicole en Tiaan, wat hier blog, en ook die ander vriende wat saam ons daar gestaan het…
Ons het geleentheid gekry om dankie te sê. Almal het dadelik geweet Nicole moet praat, sy is immers [...]
Hoekom net ons?
September 22, 2008Saterdagoggend kom een van die emeritus-dominees in ons gemeente by my besoek aflê (hy het nie kom kuier nie, hy het kom besoek aflê). Hy wou ‘n klomp goed weet, oor my planne vir volgende jaar, wat sekere goed op ons afkondigingsblaadjie beteken…en wat by die fakulteit aangaan. Ek het sommer van vooraf kwaad geword. [...]
UITNODIGING NA ‘N AANBIEDING VAN PROF DIRK SMIT OOR DIE VRAAG: “WAT IS PUBLIEKE TEOLOGIE?”
April 14, 2008Wel vriende, vir die van julle wat belangstel is die vraagstukke oor hoe die kerk se rol binne ‘n publieke omgewing moet lyk, is hierdie dalk ‘n goeie geleentheid. Publieke teologie vra na die teologie se bydrae in die gesprek oor hoe die samelewing funksioneer, dit vra ook na hoe die kerk se rol moet [...]
In antwoord oor die vraag oor postmodernisme in ons opleiding
Maart 30, 2008Sonkind vra die volgende vraag op Attie se blog:
Attie, nou wonder ek net, as daar soveel verandering nodig is om mense weer te laat kerk toe gaan en na die dominee luister, word die huidige en toekomstige teologiese studente voorberei hierop, lyk hulle studieplan en vakke anders as vandag se dominees? M.a.w. word die studerende [...]
wat het ons geleer op fakulteit?
Maart 12, 2008So, wat leer ons nou eintlik vir 6 jaar op Fakulteit? Ja, party lidmate dink hulle dominees het niks geleer nie, en ek is bevrees, daar is mense wat deur die 6 (of 7 in die verlede) kom sonder om iets te leer, maar wat van die ander? In klasgesprekke het dit duidelik geword laas week [...]
Gemeentejaar byeenkoms
Januarie 30, 2008Gister was uiteindelik ons byeenkoms vir die M.Div 2 klas, die lot van ons wat nou gemeentejaar doen, die dominees by wie ons dit doen, en die mense van die fakulteit. Oor die algemeen ek dink nie ‘n sleg byeenkoms nie, goeie pizza, Prof Julian het ‘n gedeelte uit Keeping the Faith gewys, wat ek [...]
My jongste stranddiens ervaring
Januarie 14, 2008So ons is terug van Stranddiens af. Wat ‘n heerlike ervaring! Oe, dit klink so formeel…
Dit het gerock! Dit was awesome, excellent en flippen cool.
Vandat ons in die kar geklim het by die parkeerterrein van die kerk totdat ons vanmiddag (Sondagmiddag 6 Januarie 2008) so half drie se kant terug was, het ek dit geniet. [...]
Welkom
Januarie 3, 2008Die idee hiervoor lê al lankal in my agterkop. So hier is dit, ‘n klompie teologiese studente van Tukkies wat saam blog. Wat presies hier gaan gebeur sal die tyd alleen leer, ons het nie regtig riglyne vir mekaar neergelê oor wat moet, mag mag, wat moenie, en wat maggie, so kom ons kyk maar [...]
Onlangse Kommentaar