Skripsie

Gogga maak vir baba bang
Kruip nader
Gogga maak vir baba bang
Lig sy voorpote

Maar as hierdie gogga dink
Hierdie baba moet vir hom skrik
Dan ken die gogga nie
Hierdie baba nie

Kom nader, kom nader
My Pa is groter as joune
Kom haal my, kom haal my
My Pa is groter as joune

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

Sleutelwoordw:

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: