mees belaglike jeug idee!

OK, ek’s nie die eerste een wat dit sê nie, maar hierdie kom seker naby aan die mees belaglike jeug idee ooit. Hierdie ouens wou ‘n geweer as prys weggee by ‘n jeugweek om so kinders te lok! Dis toe darem gekanseleer na public pressure, maar het laas jaar wel gebeur.

Maak mens nogals dink aan hoe ver meeste van ons sal gaan net om getalle te trek…

Advertisements
Explore posts in the same categories: jeug

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: