beste boek op jeugbediening?

OK, hoogtyd dat ons weer bietjie hier by teo@UP begin blog. Almal van ons wat hier blog is nou klaar met die verpligte swottings ding, maar at least twee van ons swot nog. Almal wat hier blog, blog egter nou iewers anders ook. So ek het in my doel geslaag! Dalk moet ons nou ‘n paar nuwe bloggers hierso kry???

Elkgeval, net om te noem. Ek dink ek mag dalk net die beste boek op jeugbediening ontdek het wat ek nog gelees het… OK, ek’s op bladsy 45, maar nogtans, dis goed. En vir julle wat dink jeugbediening is regtig nie jou ding nie, want jy’s nie die hero met die kitaar nie, hierdie moet jy lees. Goed goed, ek sal weer skryf as ek actually klaar is. Maar vir die wat my leesgewoontes oor die laaste twee jaar opgetel het, om op bladsy 45 te wees en actually nog te lees is ‘n rekord!

Hier is dit dan: Practicing Discernment with Youth. Sal like as van julle ook dit wil lees, wil graag bietjie feedback hoor van ander af.

Advertisements
Explore posts in the same categories: Boeke, jeug

13 Kommentaar op “beste boek op jeugbediening?”

  1. Ronald Says:

    Dit het ‘n rukkie gevat voor ons almal op ander plekke begin blog het. Maar die druk was te groot.

    Wou juis nou die dag voorstel dat ons bietjie nuwe bloed hier inbring!

  2. cobus Says:

    Dalk moet ons maar bietjie ‘n paar mense uitnooi.

  3. DTW Says:

    Practicing Discernment with Youth? Um, does it say anywhere in your studies that discernment only comes from the Holy Spirit? When you are truly born again the Holy Spirit comes to abide in you and leads you into all truth, that no one needs to even teach you on matters concerning the gospel for the Holy Spirit does this. So discernment is not something you learn or practice for that matter… If this understanding is not included in your course material, maybe, just maybe it should be included. Oh wait, does your course material include the bible?? Cos it’s in there.

    Oh and I just had to chuckle on your comment “En vir julle wat dink jeugbediening is regtig nie jou ding nie, want jy’s nie die hero met die kitaar nie, hierdie moet jy lees.” So I went to read the write up of the book…it would definitely seem playing rocking tunes on the guitar is not the drawing card anymore, it’s now contemplative prayer, Lectio Divina. Here’s a link for you: http://en.wikipedia.org/wiki/Lectio_Divina

    Write up on the book: “White uses historical discernment practices of Christian communities such as Ignatian contemplative practices, Quaker clearness counsels, consensus decision making, and silence; biblical reflection that emerged from Protestant reformation; and social analysis of Latin American base communities.”

    I ask you to please quote 1 verse (not asking for the impossible by asking for more than 1 verse – obviously in context and not twisted). Just 1 verse where this kind of practice is condoned or even considered Christian. By using the term Christian I mean a genuine Christian that adheres to biblical scripture as the FINAL Word of God, not a New Age Christian who makes believe they adhere to the Word of God but actually don’t for they include pagan practices into their beliefs as well.

  4. cobus Says:

    Wat van jy doen almal ‘n guns en lees eers ‘n boek voor jy dit uitmekaar uit trek. Inligting oor die inhoud van universiteite se programme is nie ‘n geheim nie, so ek aanvaar jy kan dit wel iewers opspoor as jy wil.
    Ek is goed bekend met Lectio Divina, maar dankie vir die link, sal my bes doen om dit deel van my jeugbediening te maak.
    Ek is nie seker na watter practice jy verwys nie, die quote praat van 4, jy van 1.
    O, en daar is al duisende bladsye geskryf wat jou sal verduidelik hoekom ek nie van die “FINAL” Woord van God sal praat nie. Gaan lees sommer net een goeie Inleiding tot die Nuwe Testament of Ou Testament voor jy weer hier kom comment.

  5. DTW Says:

    >> Inligting oor die inhoud van universiteite se programme is nie ‘n geheim nie…

    I know.

    >> Ek is goed bekend met Lectio Divina, maar dankie vir die link, sal my bes doen om dit deel van my jeugbediening te maak.

    I am sure you will.

    >> Ek is nie seker na watter practice jy verwys nie, die quote praat van 4, jy van 1.

    And your point is? Should I have mentioned the other 3 to make what I said more legit? Understand that that every practice mentioned above is all the same thing, just from different sources, practiced in different ways all leading to the same experiences.

    >> O, en daar is al duisende bladsye geskryf wat jou sal verduidelik hoekom ek nie van die “FINAL” Woord van God sal praat nie.

    Not surprising at all. But thanks for that answer. I am sure just that comment alone will assist many.

  6. DTW Says:

    Oh and I’m waiting for my 1 verse, pretty please. Thanks.

  7. DTW Says:

    >> …and social analysis of Latin American base communities

    Oh and if you didn’t know (which I find imposible to believe) most of latin america are Roman Catholic (where contemplation, silence, meditation, reciting prayers…etc, etc, etc, etc) is the main part of their doctrine.

    And since when does Anthropology change the gospel of Jesus Christ…there is NO new truth for the 21st century and culture does not determine ones SIN.

  8. cobus Says:

    Vriend, ek het ruimte vir verskille, en sal ruimte maak vir jou.
    Maar vir my is gebed nogals belangrik, so as jy ‘n probleem het met die sê van gebede, moenie my daarmee belas nie.

    Die 4 gewoontes waarna die quote wat jy aangehaal het na verwys is:
    1) Ignatian contemplative practices
    2) Quaker clearness counsels, consensus decision making, and silence;
    3) biblical reflection that emerged from Protestant reformation;
    4) and social analysis of Latin American base communities.

    Volgens jou is al 4 dieselfde, natuurlik verskil ek van jou, maar jy sê al 4 is dieselfde, so vir die doel van hierdie comment sal ek dit aanvaar.

    Die een wat ek vir jou ‘n “versie” sal gee sal sommer nommer 3 wees, siende dat dit die tradisie is wat ek die beste ken.

    Wat van 2 Timoteus 3:16, waar na die geskrewe tradisie (op daai stadium natuurlik nog nie die hele Bybel nie, maar later sou dit die hele Bybel insluit) as baie belangrik gesien word, en dus om te reflekteer op dit wat ons in hierdie tradisie vind is baie belangrik.

    Natuurlik is daar baie verkillende maniere, maar ek het maar gekies om deel van die kerk te wees, daarom is die woorde van 2 Timoteus 3:16 vir my belangrik.

    O, en oor die Rooms Katolieke: Ek dink mens kan baie by hulle leer ja. Jy kan my maar quote daarop.

    Ek sien nie die sin in jou comments nie, so wil jy nie maar op ander plekke ‘n fight gaan pick nie.

  9. DTW Says:

    >> Quaker clearness counsels, consensus decision making, and silence;

    Funny that this so called wonderful Christian book ‘Practicing Discernment with Youth’ takes leads from Quakers. Quaker branches have widely divergent beliefs and practices, but the central concept to most ‘Friends’ as they call themselves is the ‘Inner Light’ or ‘Light of Christ within’. Accordingly, individual Quakers may develop individual religious beliefs arising from their personal conscience and revelation coming from ‘God within’; Quakers feel compelled to live by such individual religious beliefs and inner revelations.

    Oh boy…seems like Quakers have the ‘enlightenment/god level’ thing down to a fine art.

    >> biblical reflection that emerged from Protestant reformation

    Well…what is there to reflect on? Sola scriptura vs Prima scriptura. I’ll just look at Prima cos we know what Sola is….Prima scriptura includes the general revelation in creation, traditions, charismatic gifts, mystical insight, angelic visitations, conscience, the spirit of the times, etc, etc, etc.

    So once again it’s about new revelations, visitations and mystical experiences or insighs. Oh I also thought ‘spirit’ of the times was quite a funny one too. I didn’t know there was more than 1 spirit. I only know of the Holy Spirit.

    >> O, en oor die Rooms Katolieke: Ek dink mens kan baie by hulle leer ja. Jy kan my maar quote daarop.

    What can be learned from them? This should be interesting.

    >> Ek sien nie die sin in jou comments nie, so wil jy nie maar op ander plekke ‘n fight gaan pick nie.

    Nope. This is not a fight, it’s a debate. I’m on the side where the Bible is the final authority and your’re on the side where it isnt. So let’s chat.

    The verse I really wanted was a verse where ‘contemplative prayer, meditation, mystical experiences, breathing, silence, reciting same prayer over and over again, meditating on a word or sentence in the bible to receive new revelation or experience ‘gods’ power, etc, etc…*fill in other examples here if it will help you find a verse*’ is anywhere mentioned or condoned in the bible. That’s the verse I would like, thanks!

  10. DTW Says:

    Oh one last thing…

    >> Ek sien nie die sin in jou comments nie

    Um you can’t see that what I am trying to point out is that New Age teachings are not Christian? And these false teachings can NEVER EVER EVER EVER EVER (ever…ever….echooo) be incorporated, intermingled, subtly included or passed off as being anything genuinely Christian. Fake Christian yes, genuinely Christian no.

  11. cobus Says:

    Uhm… New Age is nogals nuut nie waar nie? Dit kom mos hier uit die 20ste eeu uit as ek dit nie mis het nie? Dan kan die Nederlandse Geloofsbelydenis wat uit die 16de eeu uitkom seker nie New Age wees nie? So kan ek maar daaruit aanhaal?

    ARTICLE 1: THE ONLY GOD

    We all believe in our hearts and confess with our mouths that there is a single and simple spiritual being, whom we call God– eternal, incomprehensible, invisible, unchangeable, infinite, almighty; completely wise, just, and good, and the overflowing source of all good.

    ARTICLE 2: THE MEANS BY WHICH WE KNOW GOD

    We know him by two means:

    First, by the creation, preservation, and government of the universe, since that universe is before our eyes like a beautiful book in which all creatures, great and small, are as letters to make us ponder the invisible things of God: his eternal power and his divinity, as the apostle Paul says in Romans 1:20. All these things are enough to convict men and to leave them without excuse.

    Second, he makes himself known to us more openly by his holy and divine Word, as much as we need in this life, for his glory and for the salvation of his own.

    As jy ‘n issue het met die feit dat ek die NGB as ‘n belangrike dokument beskou, vra net, dan stuur ek vir jou die nommers van al die plekke in die kerk waar jy my kan gaan aangee daarvoor.

    O, en net so tussen my en jou, gaan lees bietjie die Psalms. Dis daar in die middel van die Bybel rond. Dit is gebede wat oor en oor gebruik is in die rituele van die tempel.

    ‘n Goeie dosis kerkgeskiedenis sal jou dalk goed doen. Help om te verstaan waar mens vandaankom.

    Elkgeval, ek sal graag chat, ‘n dialoog voer. Maar ek weier dat jy langer sinnelose opmerkings op hierdie blog los oor ‘n boek wat jy nog nie gelees het nie. So weet maar dat ek jou comments gaan delete tot jy die boek gelees het, daarna kan ons ‘n dialoog voer. Voor dit is dit nie ‘n afvuur van onkritiese opmerkings, nie ‘n dialoog nie.

  12. tiaan Says:

    ek verstaan hoekom so radikaal…

  13. Lorain Says:

    En al waarna ek gesoek het is iets om by my tienergroepie te bespreek…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: