Bloggers

Hierdie blog sal Januarie 2008 begin loop.

Ongeveer 10 studente, met hier en daar ouens wat pas klaargemaak het, van TUKS se teologie fakulteit blog hier saam. Daar is op die oomblik geen theme of program waarvolgens ons skryf nie, elkeen skryf sommer maar net wat sy/hy wil skryf, en ons kyk wat kom uit.

Sien jou graag Januarie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: